Metromans

Die versorging van die Metroman is ‘n totale nuwe veld in die skoonheidsindustrie. Sal die dames bereid wees om hulle mans toe te laat om dit te probeer? Sien die metroman kans om dit te probeer? Ek sien uit na julle idees en gedagtes rakende hierdie kontroversiële onderwerp.

Lees meer