Skryf in vir Sakevrou Xstra en WEN jou deel van R100 000!

SAKEVROU Xstra is ontwikkel uit drie jaar se navrae van ons lesers aan die span by Sakevrou.  Dit is ‘n digitale kursus wat jou onder andere leer:

• Hoe om jou besigheidsidee te ontwikkel
• Hoe om die regte tipe besigheid te kies
• Hoe om goeie marknavorsing, sowel as besigheidsnavorsing te doen
• Hoe om die lewensvatbaarheid van jou besigheid te bepaal
• Hoe om ‘n besigheidsplan saam te stel en finansiering te bekom
• Hoe om jou besigheid te bestuur om sukses te verseker

Die program word oor 12 maande aangebied en inskrywings is oop vir 2018.

Programgelde beloop slegs R139 per maand (of R1499 kontant vooruit)

Om jou deel van R100 000 te wen vir jou besigheid of idee, skryf in vir Sakevrou Xstra.  Deur die loop van die kursus word kandidate geleer hoe om ‘n besigheidsplan saam te stel wat ons aan ons engel-belegger voorlê. Wenners sal onder andere mentorskap ontvang tesame met hulle kapitaal-inspuiting, en onderhandel met beleggers vir besigheidsaandele in ware ‘haaitenkstyl’!

Skryf nou in om jou besigheidsvaardighede op te knap. Hierdie jaar is JOU jaar. Inskrywingsvorm verskyn hiernaas

Vir meer inligting skryf asseblief aan redakteur@sakevrou.coza.

Facebook Comments